DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE April 2024

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 10 Junie–7 Julie 2024.

STUDIEARTIKEL 14

“Werk [hard] om geestelik volwasse te word”

Word gestudeer gedurende die week van 10-16 Junie 2024.

STUDIEARTIKEL 15

Versterk jou waardering vir Jehovah se organisasie

Word gestudeer gedurende die week van 17-23 Junie 2024.

STUDIEARTIKEL 16

Hoe om die bediening meer te geniet

Word gestudeer gedurende die week van 24-30 Junie 2024.

STUDIEARTIKEL 17

Moet nooit die geestelike paradys verlaat nie

Word gestudeer gedurende die week van 1-⁠7 Julie 2024.

LEWENSVERHAAL

My swakhede het God se krag duideliker gemaak

Broer Erkki Mäkelä beskryf hoe Jehovah hom gehelp het toe hy moeilike tye in sy voltydse bediening ondervind het, insluitende om as ’n veldsendeling te dien in gebiede in Colombia waar daar baie guerrillaoorlogvoering was.

Het jy geweet?

Hoekom het uitlanders in koning Dawid se leërmag gedien?