Spring na inhoud

LEER BY JEHOVAH SE VRIENDE

Hananja, Misael en Asarja

Hananja, Misael en Asarja

Gebruik hierdie gedrukte aktiwiteit om by Jehovah se vriende te leer – Hananja, Misael Asarja.

Ouers, lees en bespreek Daniël 1:3-7 en belangrike verse in hoofstuk 3 met julle kinders.

Laai die aktiwiteit af en druk dit uit.

Knip die karakters op die eerste bladsy uit, en gebruik dan die tweede bladsy om ’n 3D-model te maak deur die instruksies te volg. Beantwoord die vrae uit die video terwyl julle saam aan die aktiwiteit werk.