Spring na inhoud

Jakob – ’n Man wat lief was vir vrede

Kyk hoe Jakob baie moeite gedoen het om vrede met ander te behou. Gebaseer op Genesis 26:12-24; 27:41–28:5; 29:16-29; 31:36-55; 32:13-20; 33:1-11.

Jy sal dalk ook hiervan hou

Lesse wat jy kan leer uit die Bybel

Jakob het die erfenis gekry

Isak en Rebekka het tweelingseuns gehad wat Esau en Jakob genoem is. Omdat Esau eerste gebore is, moes hy ’n spesiale erfenis ontvang. Hoekom het hy dit vir ’n bord kos verruil?

Lesse wat jy kan leer uit die Bybel

Jakob en Esau maak vrede

Hoe het Jakob ’n seën van ’n engel ontvang? En hoe het hy vrede met Esau gemaak?