Is lewe geskep?

Wat jy glo oor hoe die lewe begin het, maak regtig saak.

Inleiding

Is ons planeet ontwerp vir lewe? Is die evolusieteorie stewig op feite gegrond?

Wat glo jy?

Jy glo dalk aan God en respekteer die Bybel, maar die opinies van invloedryke wetenskaplikes wat nie glo dat lewe geskep is nie, klink dalk ook vir jou redelik.

Die lewende planeet

Lewe op aarde sou nooit kon bestaan het as dit nie was vir ’n reeks baie gelukkige “toevallighede” nie. Maar is dit blote toeval of is dit intelligente ontwerp?

Wie het dit eerste ontwerp?

Navorsers boots stelsels in die natuur na om moeilike ingenieursprobleme op te los. As dit intelligensie vereis, wat dan van die oorspronklike ontwerp?

Evolusie—Mites en feite

Een van die hoofleerstellings van die evolusieteorie is dat een dier- of plantsoort deur middel van mutasies in ’n nuwe spesie verander. Is hierdie teorie op feite gebaseer?

Die wetenskap en die Genesisverslag

Het die wetenskap die Bybel se verslag van die skepping verkeerd bewys?

Maak dit saak wat jy glo?

Kan jou beskouing oor evolusie ’n invloed hê op hoe jy lewe beskou?

Bibliografie

Kyk gerus na die bronneverwysings waarop hierdie brosjure gebaseer is.