‘Getuig deeglik’ oor God se Koninkryk

Hierdie publikasie wys hoe die eerste-eeuse gemeente gestig was en hoe dit met ons verband hou.

Kaarte

Kaarte wys wat baie keer die Heilige Land vandag genoem word en die apostel Paulus se sendingreise.

’n Brief van die Bestuursliggaam

Hoekom kan ons die vertroue hê dat God ons sal ondersteun terwyl ons aanhou om ‘deeglik te getuig’ oor God se Koninkryk?

HOOFSTUK 1

“Gaan . . . en maak dissipels”

Jesus het voorspel dat die Koninkryksboodskap in al die nasies verkondig sal word. Hoe sou dit gedoen word?

HOOFSTUK 2

“Julle sal getuies van my wees”

Hoe het Jesus sy apostels voorberei om die voortou te neem met die predikingswerk?

HOOFSTUK 3

“Met heilige gees gevul”

Watter rol het God se heilige gees gespeel in die ontstaan van die Christengemeente?

HOOFSTUK 4

“Ongeleerde en gewone mense”

Die apostels was moedig, en Jehovah het hulle geseën.

HOOFSTUK 5

“Ons moet . . . aan God as heerser gehoorsaam wees”

Die apostels was moedig, en dit het ’n presedent vir ware Christene gestel.

HOOFSTUK 6

‘Stefanus het God se goedkeuring en krag gehad’

Wat kan ons leer uit Stefanus se moedige getuienis voor die Joodse Hoë Raad?

HOOFSTUK 7

“Die goeie nuus oor Jesus” word bekend gemaak

Filippus stel ’n goeie voorbeeld as ’n evangelieprediker.

HOOFSTUK 8

Die gemeente het “’n tydperk van vrede ingegaan”

Die wrede vervolger Saulus word ’n ywerige bedienaar.

HOOFSTUK 9

‘God is nie partydig nie’

Die predikingswerk bereik onbesnede nie-Jode.

HOOFSTUK 10

“Die woord van Jehovah het bly groei”

Petrus word gered, en vervolging om die verspreiding van die goeie nuus te keer, is onsuksesvol.

HOOFSTUK 11

“Met vreugde en heilige gees gevul”

Paulus stel ’n voorbeeld van hoe om vyandige, onontvanklike mense te behandel.

HOOFSTUK 12

Hulle het “moedig gepreek omdat Jehovah hulle die gesag gegee het”

Paulus en Barnabas toon nederigheid, volharding en aanpasbaarheid.

HOOFSTUK 13

‘Dit het tot baie onenigheid gelei’

Die besnydenisgeskil word voor die bestuursliggaam gebring.

HOOFSTUK 14

“Ons het . . . saam besluit”

Vind uit hoe die bestuursliggaam tot ’n besluit gekom het oor besnydenis en hoe die besluit die gemeentes verenig het.

HOOFSTUK 15

“Hy het . . . die gemeentes versterk”

Reisende opsieners help die gemeentes om sterker te word in die geloof.

HOOFSTUK 16

“Kom oor na Masedonië”

Dit bring seëninge wanneer ons ’n toewysing aanvaar en vervolging met vreugde verduur.

HOOFSTUK 17

“Hy het . . . uit die Skrif met hulle geredeneer”

Paulus getuig deeglik vir die Jode in Tessalonika en Berea.

HOOFSTUK 18

‘Soek God en vind hom werklik’

Watter geleenthede om te preek het Paulus gehad omdat hy gemeenskaplike grond met sy gehoor gevind het?

HOOFSTUK 19

“Hou aan praat en moenie stilbly nie”

Wat kan ons uit Paulus se bedrywighede in Korinte leer wat ons sal help om deeglik oor God se Koninkryk te getuig?

HOOFSTUK 20

Jehovah se woord ‘groei en word kragtiger’ ondanks vervolging

Vind uit hoe Apollos en Paulus bydra tot die verspreiding van die goeie nuus.

HOOFSTUK 21

‘Ek is rein van die bloed van alle mense’

Paulus is ywerig in die bediening en gee raad aan ouermanne.

HOOFSTUK 22

“Laat die wil van Jehovah plaasvind”

Paulus gaan na Jerusalem, vasbeslote om God se wil te doen.

HOOFSTUK 23

‘Luister na my verdediging’

Paulus verdedig die waarheid voor woedende skares en die Sanhedrin.

HOOFSTUK 24

“Moenie moed verloor nie!”

’n Plan om Paulus dood te maak, misluk,en hy verdedig hom voor Feliks.

HOOFSTUK 25

“Ek wil hê dat die keiser my saak moet verhoor!”

Paulus stel ’n voorbeeld in die verdediging van die goeie nuus.

HOOFSTUK 26

“Nie een van julle sal doodgaan nie”

Paulus ly skipbreuk en toon groot geloof en liefde vir mense.

HOOFSTUK 27

Paulus ‘getuig deeglik’

Paulus hou aan preek terwyl hy ’n gevangene in Rome is.

HOOFSTUK 28

“Tot in die mees afgeleë deel van die aarde”

Jehovah se Getuies sit ’n werk voort waarmee die volgelinge van Jesus Christus in die eerste eeu van die huidige jaartelling begin het.

Indeks van prente

’n Lys van belangrike prente in hierdie publikasie.