Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

JW Library vir Apple-toestelle

JW Library vir Apple-toestelle

JW Library is ’n amptelike toepassing wat deur Jehovah se Getuies beskikbaar gestel is. Dit sluit ’n verskeidenheid Bybelvertalings in, sowel as boeke en brosjures vir Bybelstudie.

 

 

Wat is nuut

April 2024 (Weergawe 14.3)

  • Gebruik die diamantprentjie in die Bybel in die inhoudskieslys om al die studie-inhoud vir ’n teks te kry, insluitende die verwysings in die Navorsingsgids.

  • Persoonlike notas verskyn voor die ander inhoud in die studievenster.

Februarie 2024 (Weergawe 14.2)

  • Gebruik die sny-funksie in die speellys om ’n gedeelte van ’n groter video of oudio-lêer wat jy gekies het, te speel.

September 2023 (Weergawe 14.1)

  • Vertoon Pinjin- en Furigana-uitspraakhulpe vir Chinees en Japannees, wanneer beskikbaar.

 

IN HIERDIE GEDEELTE

Algemene vrae​—JW Library (iOS)

Kry antwoorde op die vrae wat die meeste gevra word.