Spring na inhoud

JW Broadcasting vir Roku

JW Broadcasting vir Roku

Om op jou TV na video’s te kyk of oudio-programme te speel van jw.org, gebruik die JW Broadcasting-app vir Amazon Fire TV, Apple TV of ’n Roku-digitale mediaspeler.

Jy kan ook al ons video’s aanlyn op jw.org kyk. Gaan na Biblioteek > Video’s om alle beskikbare video’s te sien, insluitende dié wat in ons JW Broadcasting-studio opgeneem is. Vir meer inligting gaan na Kyk na video’s op JW.ORG.

 

IN HIERDIE GEDEELTE

Installeer die JW Broadcasting-toepassing op Roku

Volg hierdie stappe om jou Roku-speler op te stel en na JW Broadcasting te kyk.

Kyk na video’s op Roku

Vind ’n video, beheer dit en kyk na onlangse video’s of video’s van spesiale belang.

Luister na oudioprogramme op Roku

Luister na een oudioprogram of ’n hele versameling. Beheer ’n oudioprogram.

Algemene vrae​—JW Broadcasting (Roku)

Kry antwoorde op die vrae wat die meeste gevra word.